E-BOEKE & GIDSE

 MY GIDSE EN SELF-DOEN REEKS!
Dit was heerlike pret om hierdie reeks bymekaar te sit! 

R45.00 elk | E-Boeke



VERF & CRAFT PRODUKTE RESEPTE BOEK
Spaar jou sente en maak alles self!

- Maak jou gunsteling produkte self  
- Chalkverf resepte, verseelaars en meer!  
~ MAAK JOU MEUBELS MOOI VIR MINDER! ~

---------------

VERF TEGNIEKE VIR BEGINNERS
Leer vinnig in die gemak van jou huis

*** NIE NET VIR CHALKVERF NIE ***
- Stap vir stap aanwysings
 + n Paar selfmaak resepte
- PLUS Inkleurblaaie
- PLUS Self-sny stencils
(E-Boek: Jy sal inkleur en stencil bladsye self kan uit druk)

------------------


SELF-SNY STENCILS

Spaar nog meer sente met die groot bundel!

- 25 Blaaie gereed om uit te druk op kaart en sny
- Mooi verskeidenheid
- Ideaal vir meubels, mure, kussings, tafeldoeke,T-hemde, tasse, die vloer, alles!
Kry jou craftmessie uit en kies! 
(druk stencil bladsye op 200g kaart uit)

------------------



WERKSWINKELS GIDS
Suksesvolle werkswinkels al is dit jou eerste keer.
- Leer hoe om jou eie werkswinkels aan te bied!
- Wat jy Moet en Nie moet doen nie
- Tema idees
- Hoe gemaak vir publisiteit
- Beplanning

----------------


 MEUBEL INKLEURBOEK
Lekker inkleur en oefen sonder verf...

- Kleur in en oefen jou tegniek beplanning en kleur skemas 
- Ure se genot!
  (druk inkleur bladsye uit op enige papier)

BESTELLINGS: Epos renee@diyshabby.co.za vir bank inligting. Eboeke volg in PDF formaat per epos na betaling.